Die kaskenades van Jakkals en Wolf

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die kaskenades van Jakkals en Wolf

L
Leon Rousseau

Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie pragboek kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in vyftien prettige, klassieke stories soos:

Jakkals en Wolf en die bottervat

Jakkals en Wolf vang vis

Wolf word Jakkals se ryperd

Jakkals en Wolf en die Rondekopdier

Publication

2014

Pages

104

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites