Die Kinders van Chronos

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die Kinders van Chronos

P
Pieter Aspe

Die kinders van Chronos is ’n polisieroman cum riller. ’n Geraamte word deur kinders in ’n sandput ontdek op ’n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom ’n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse sake) aan seksorgies, gedwonge prostitusie en korrupsie onder sekere van die voorste Belgiese burgers – en iewers in die agtergrond skuil ’n huurmoordenaar. Die oorsprong van die seksbeheptheid en perversiteit lyk na die aktiwiteite van ’n homoseksuele pedofiel. Of is dit?

Publication

2013

Pages

201

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites