Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart lúister nie.
Publication
2014
Pages
113
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.