Wat doen Lourens Marken, pure jappie en aartsverleier, op die berg in die TV-realiteitsoorlewingstryd? Hy’t ’n misdaadrekord … Maar Ika is self onder vals voorwendsels daar en moet fyn trap. Wat is waarheid, spel, manipulasie?
There are no reviews for this book yet.