Die lysie-man

Available formats:

Log in to add

Die lysie-man

S
Salma Swanepoel

Louisa het ’n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy. Haar mede-onderwyser, Bernard, het nie donker hare en blou oë soos Louisa se droomman nie. Boonop loop hy ná ’n slegte ervaring maar lig vir meisies. Toe hulle saam op ’n skooltoer na die Karoo gaan, leer Bernard en Louisa mekaar werklik ken. Louisa leer gou die liefde steur hom nie aan lysies nie. Nou moet sy kies tussen haar lysie-man en haar hart.

Publication

2025

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites