Die meisie met uitroeptekens in haar oë

Available formats:

Log in to add

Die meisie met uitroeptekens in haar oë

en ander stories

J
Jaco Jacobs
R
Refiloe Moahloli
Z
Zelda Bezuidenhout
S
Sally
C
Cliffordene
M
Mercy

Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer.

Die verhale is soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon ... en die eindes meestal gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit, karakters en agtergronde.

Publication

2021

Format

Epub

Publisher

Pan Macmillan South Africa Children's Books

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites