Nicolaas weet nie die meisie hou van swem en is nie besig om na haar waterdood te spring nie. Hy red haar met moeite uit die water, maar in stede van ’n dankie, kry hy ’n afjak. So maklik gaan hy hom egter nie laat stuit nie.
Publication
2018
Pages
115
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.