Twee vroue word deur misdaad, moord, die lotto, skurke en helde omvorm. Gou moet beide besef dat nie eens die lotto of ’n ruim erflating lewensgeluk kan waarborg nie. ’n Roman in die “domestic noire”-genre
Publication
2017
Pages
281
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.