Die ongelooflikste sending

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die ongelooflikste sending

Kies jou eie avontuur

D
De Wet Hugo

Om ’n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg – maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel. Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na ’n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens. Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom? Hierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur die meesterlike De Wet Hugo vat lesers saam op ’n ongelooflike sending. Die verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.

Publication

2024

Pages

224

Format

Paperback

Publisher

Luca

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites