Anja is heimlik verlief op Alec - haar beste vriendin se verloofde. Nou moet hulle saam die troue reël terwyl Zita nege maande lank Londen toe gaan. Maar alles is nie altyd soos dit op die oog af lyk nie …
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.