Carien het dringend ’n werk nodig, dus aanvaar sy die pos as Marco se huishoudster. Haar verwarrende gedagtes vir Marco skuif sy op die agtergrond, want dit pas nie in haar geordende lewe nie. Sy sal opdragte uitvoer, ’n professionele afstand behou en enige gevoelens vir hom in die kiem smoor.
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.