In die nag van 23 Augustus 1836 moor die Matabeles ’n staning Voortrekkers uit. Net dié twee, en hul vriend Vryheid, oorleef. Maar hierdie bloedige nag van tragiese eindes is ook die begin van Petronel en Lourens se liefde wat eers ses jaar later, in die loop van gevaarlike en onvoorspelbare omstandighede op die Trekkerspad, op hulle eie plaas, Skuilhoek, tereg kom.
Publication
2011
Pages
240
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.