Linda se suster vra haar om ’n kind by haar man te kry om haar huwelik te red. ’n Verbode liefde vir haar swaer ontwaak in haar hart, terwyl haar eie held geen passie in haar wakker maak nie.
Publication
2017
Pages
108
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.