Tot Izette se ontsteltenis is die nuwe, sexy prokureur niemand anders as haar eksman nie. Gelukkige is haar gevoelens vir Markus iets van die verlede, maar sy soene saai steeds verwoesting in haar hart.
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.