Die stadsmeisie en die plaasjapie

Available formats:

Log in to add

Die stadsmeisie en die plaasjapie

B
Beatrix de Villiers

Toe Marina vra of sy haar derde roman in die stilte van die bos op sy plaas kan kom skryf, sê Hugo ja. Marina was altyd ’n vaal meisietjie met haar neus in die boek, maar dit pas hom. Hugo is self stil, met dikwels net sy hond Brutus vir geselskap op die plaas in Zimbabwe. Maar Marina is deesdae alles behalwe vaal. Sy is nou beroemd en gewoond aan die stadslewe. Gaan hulle in vrede kan saamleef?

Publication

2025

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites