Die swakste restaurant in die heelal en ander stories

Available formats:

Log in to add

Die swakste restaurant in die heelal en ander stories

J
Jaco Jacobs

’n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!

Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.

Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.

Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het.

Gee vir tannie Breggie ’n ou soentjie – as jy dapper genoeg is!

Vind uit hoe ’n mens toonkonfyt maak.

En ontdek hoe ’n bol kougom die wêreld kan red ...

GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Publication

2018

Pages

128

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites