Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit

Available formats:

Log in to add

Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit

N
Nerine Ahlers

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ’n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ’’n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.

Publication

2022

Pages

128

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites