Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

C
Charles de Villiers

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n

Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem!

Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.

Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe en, uiteindelik, oorwinning!

Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike

Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.

Publication

2013

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Illustrator

Claire Norden

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites