Die Vloek

Available formats:

Log in to add

Die Vloek

J
Johan Kruger

Op ’n snikhete somerdag in 1890 grawe ’n boer in die Bosveld anderkant Middelburg ’n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar ’n skedel onder sy graaf. Vyf geslagte later, terwyl hy worstel met die grondeis op Rietvallei, probeer Alwyn Baayenhoek die vloek ontrafel wat daardie geskende graf oor sy familiegrond gebring het. Alles word op die spits gedryf in ’n stormnag toe Alwyn en Mpho na Alwyn se pa in die Tygerpoort gaan soek.

Publication

2012

Pages

311

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites