Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie ’n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hê nie. Sy staal haar teen dié plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly ’n doring in sy vlees.
Publication
2013
Pages
117
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
Collection
Romanza Nuwe Romanse
There are no reviews for this book yet.