Die ware avonture van Adelie en Riley: Die wakker akkers

Available formats:

Log in to add

Die ware avonture van Adelie en Riley: Die wakker akkers

F
Felicia Snyman-Du Toit

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met ’n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ’n klomp akkers af. Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ’n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?

Publication

2025

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Die ware avonture van Adelie en Riley

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites