Die wilde wêreld van Afrika

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die wilde wêreld van Afrika

’n Safari-gids vir jong verkenners

O
Owen Hendry

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin. Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8–12; treffende foto’s en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir ’n toer in die wildtuin.

Publication

2022

Pages

64

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites