Die Woudties bou 'n boomhuis

F
Francois Keyser

Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
"Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien.
In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander…
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Publication

2021

Pages

1000

Format

Epub

Publisher

Francois Keyser

Excerpt

EPUB

Translator

Elrika Keyser

Collection

Die Woudties

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites