Eiva Richter het twee probleme: sy is blykbaar koud in die bed en het nog nooit ’n klimaks bereik nie. Sy steek dit weg totdat sy haar enkel verstuit. Die aanraking van haar fisioterapeut, Clark Kensington, dryf haar tot raserny. Sy gee haarself aan hom oor en vind bevryding in sy arms. Maar niemand het Eiva voorberei op die gevoelens wat saam met die die vryheid kom nie. Clark se geraamtes in die kas maak dat hy nie beloftes wil maak nie. Maar as hy Eiva wil behou, sal hy weer moet dink.
Publication
2026
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Stoom 18+
There are no reviews for this book yet.