Djin in ’n koffiekan

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Djin in ’n koffiekan

B
Bets Smith

Clea Cilliers, student en entrepreneur, wag nie vir ’n djin in ’n lamp om haar wense te bewaarheid nie. Sy gebruik haar erfgeld om ’n baristafiets en koffiepitte te koop sodat sy aan haar oorbeskermende broers kan bewys sy kan op haar eie voete staan. Bedags is sy barista by haar koffiestasie in die middestad sodat sy saans lesings kan bywoon vir haar BA-graad. Pierre Grundling se besigheidsaanbod wat die geleentheid insluit om ’n agtiende-eeuse dagboek in Afrikaans te vertaal, verander alles. Haar lewe raak so vervleg met die avonture van die dagboekskrywer en die ontstaan van die koffiekultuur, dat sy begin vermoed dat koffie dalk wel ’n towerdrankie is.

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites