Kalli Krynauw is bang en dis nie wat sy wil wees nie. Sy wil weer haar ou self wees – hardegat, dinamies, in beheer, ’n suksesvolle forensiese psigo-fisioloog. Sy kry weer ’n saak om te ondersoek en dit doen wondere vir haar selfvertroue, maar bring ook ’n hele kaboedel nuwe spanningslyne in haar lewe . . .
Publication
2012
Pages
241
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.