Doodgewone wonderwerk

Available formats:

Log in to add

Doodgewone wonderwerk

T
Thea Holland

Elizabeth is nie lui nie; sy weet net nie wat dit beteken om vir ’n salaris te werk nie. Maar nou is haar reuse-erfporsie lelik geknou deur ’n onoordeelkundige belegging. Sy sal ’n werk moet kry. Uiteindelik word sy as die aantreklike maar befoeterde Simon se huishoudster aangestel. Maar Simon, ’n skrywer, word nie eintlik vriendeliker wanneer hy mislukte disse in die asblik vind nie. Tot daardie dag by die strand, wat niks met kosmaak te doen het nie …

Publication

2013

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites