Doring in haar vlees

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Doring in haar vlees

D
Dina Botha

Annika en Connor ding mee om ’n huurkontrak vir ’n perseel vir hulle besighede, maar word in die proses gedwing om tydig en ontydig in mekaar se geselskap te wees. Hoewel Connor ’n doring in Annika se vlees is, reageer haar hart en lyf elke keer as sy net vir Connor sien. Maar voel hy dieselfde oor haar? En hoekom is dit so onmoontlik om mekaar te vermy? Connor gaan uit sy pad om die lewe vir Annika makliker te maak, maar eers toe hy dit in soveel woorde vir haar uitspel, besef sy die liefde wat sy vir hierdie doring in haar vlees koester, vind ’n eggo in sy gevoel vir haar.

Publication

2015

Pages

127

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites