Drie Baasspeurders

Available formats:

Log in to add

Drie Baasspeurders

V
Vi le Roux

Markus is ’n tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is ’n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en ’n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal). In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy ‘hondetaal’ kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl hulle die hondestelers probeer vastrek. Basjan, byt ’n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.

Publication

2016

Pages

64

Format

Epub

Publisher

Struik Kinders

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites