Ed van Inligtingstelsels

J
Jaco Fouché

Ed is al bykans twintig jaar lank ’n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie ... Hierdie roman gaan alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal verslind word soos ’n honger mens ’n bord Spur-chips met ’n lekker sousie daaroor geniet.

Publication

2013

Pages

194

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites