Een nag in Parys

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Een nag in Parys

C
Cecilia Nortjé

Cara vlug Frankryk toe om van haar verbreekte verlowing te vergeet. Sy ontmoet die ongelooflik sexy Phillippe en hulle bring ’n onvergeetlike paar dae – én ’n passievolle nag – saam deur. Maar toe sy terugkom Suid-Afrika toe, weet sy dit was bloot ’n kortstondige vakansieromanse.

Sy aanvaar ’n werk as au pair en is verstom toe die Afrikaanse Flip en Parys se Phillippe dieselfde mens is. Van hulle gedeelde passie in Parys is daar egter geen sprake nie. Inteendeel.

Sy besef sy kan nie vir hom werk nie, en keer terug Parys toe om haar liefde-slotjie aan die brug oor die Seine af te haal. Dis toe ook net daar wat sy die grootste verrassing van haar lewe kry.

Publication

2016

Pages

141

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites