Eerste keuse

Available formats:

Log in to add

Eerste keuse

M
Madelie Human

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ’n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ’n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar.

Jaco, ’n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie ’n lew ensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis ’n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?

Publication

2024

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites