Sasol Eerste Veldgids tot Edelstene van Suider Afrika is ’n interessante gids tot die edelstene van die streek. Volkleurfoto’s en toeganklike teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste edelstene van Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul buitengewone eienskappe.
Publication
2013
Pages
57
Format
Paperback
Publisher
Struik Nature
There are no reviews for this book yet.