Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorte
Publication
2012
Pages
57
Format
Paperback
Publisher
Struik Nature
There are no reviews for this book yet.