Ek en jy (Duet)

K
Kristel Loots

Ek en jy is ’n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies, ’n Perfekte paartjie en Losbol se moses. ’n Perfekte paartjie Philip Marais is ’n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, moet daarmee saamleef. Losbol se moses Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart lúister nie.

Publication

2014

Pages

221

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites