Ek wil jou hê

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Ek wil jou hê

F
Frenette van Wyk

Sugar is nie so suikersoet soos haar bynaam klink nie; sy laat haar nie vertel ’n man kan enigiets beter as sy doen nie. Sy is immers die eienaar van ’n garage en sy weet net so goed soos enige ander mechanic wat gaan vir wat wanneer sy oor ’n motorenjin buig. Dit is iets wat Tredoux en sy hovaardige, modieuse ma met haar Merc gerus kan onthou. Terwyl Sugar haar alleen saam met Tredoux op ’n 4x4-roete in die Bosveld bevind, kan hy ook maar weet haar hart is gesluit vir ’n man. Al is sy oë ysterblou. Al skitter die Bosveldsterre hoe helder. En al is daar groot reën op pad vannag.

Publication

2016

Pages

126

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites