Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om ’n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwêreld van Kaapstad vasgekeer ─ en niemand wat weet waar hy is nie…
Publication
2016
Pages
100
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Thomas@
There are no reviews for this book yet.