Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie...
Publication
2011
Pages
136
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Thomas@
There are no reviews for this book yet.