Engele in Kosmoslaan is die opvolger van die topverkoper Die vroue van Kosmoslaan wat die stories van die inwoners van Kosmoslaan vertel. Hierdie hegte vriendskappe en gesinne se verhale kruip diep in die lesers se harte in. Hierdie is die tweede boek van die Kosmoslaan-reeks.
Publication
2024
Pages
224
Format
Paperback
Publisher
Luca
There are no reviews for this book yet.