Erik en die kido-dinges

Available formats:

Log in to add

Erik en die kido-dinges

L
Leon de Villiers

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek. Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie boeke om nie. By ’n kidoteek ruil ’n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir ’n meer gehoorsame en ordentlike krulkop-dogtertjie, beland hy by Meneer en Mevrou de Kommer. Dié twee bekommer hulle oor alles – motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se eie gesin vir nie meer so sleg nie en verlang hy selfs na hulle. Net toe dinge onuithoudbaar begin raak by die De Kommers, ontdek hy ’n oudoteek waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan sy eie ouers – en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!

Publication

2013

Pages

72

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Illustrator

Nicolene Louw

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites