Fado vir ’n vreemdeling

M
Margaret Bakkes

Cornelis Homan beleef ’n deel van die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant. Daarna bevind hy hom saam met ’n aantal Boere in Portugal wat die Boere goedgesind was. Dit is hier waar die jong Cornelis se paaie kruis met ’n Portugese gesin, ’n ontmoeting wat die ganse verloop van sy lewe sou beïnvloed ...

Publication

2011

Pages

217

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites