Sonika - ’n loopplankmodel - se lewe verander radikaal ná ’n gaslekkasie. Sy ontmoet die plastiese sjirurg Jacques Aucamp wat bekend daarvoor is dat hy perfeksie op alle vlakke van sy lewe najaag. Sal hy ooit haar geskende liggaam kan aanvaar en liefkry?
Publication
2020
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.