Nadia het ’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra.
- Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)
- Bevat agtergrondinligting oor die skrywer
- Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
- Volledig uitgewerkte antwoorde
- ’n Volledige woordelys
Publication
2016
Pages
72
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.