Finlay

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Finlay

E
Elsa Winckler

Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op ’n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou – net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is ’n hartebreker wat nooit ’n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees. Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Stoom 18+

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites