Flenters is geskryf oor baie jare – op stukkies papier, agterop kwitansies, aankope lysies, doktersrekeninge. Enige iets wat byderhand was om my gedagtes op neer te skryf. Dit het my opgeval dat al hierdie flentertjies, soos stukkies van ‘n legkaart, my lewensreis weerspieël. ‘n Reis van baie seisoene – die van jong vrou, eggenote, moeder, ouma en aktrise. Ek wil graag glo dat die leser ‘n mede-reisiger sal word. ‘n Reis wat dalk, wie weet, nou eers begin…
Publication
2017
Duration
27 min
Format
Audiobook
Publisher
Digital On Demand
There are no reviews for this book yet.