Van Christiaan Reynecke sou sy vergeet. Sy sou hom uit haar hart werk. Daarom het sy verloof geraak aan Hannes Swartz, die een man teen wie Christiaan haar destyds gewaarsku het. Het sy maar geluister…
Publication
2011
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.