Geheime op Philadelphia is die debuut roman van die bekende sanger en radio persoonlikheid, Riaan Grobler. Hierdie liefdesverhaal gee ’n blik op hoe moeilike omstandighede met liefde, aanpassing en vergifnis oorbrug kan word. Dit is ’n hartroerende verhaal oor die moontlikhede wat ’n nuwe begin kan bring.
Publication
2024
Pages
224
Format
Paperback
Publisher
Luca
Illustrator
Johann Strauß
There are no reviews for this book yet.