Gelyke vennote

Available formats:

Log in to add

Gelyke vennote

M
Marie-Louise Cronjé

Charlie se harde werk en toewyding as bourekenaar en kontrakteur word beloon toe sy ’n groot bouprojek losslaan. Die hare waai egter toe sy uitvind dat dat sy net deel van die projek is omdat haar pa toutjies getrek het om haar ’n plek in die span te verseker. Nog groter is haar ontnugtering toe sy leer dat sy die projek moet deel met haar aartsvyand, Adam Vrey, die man wat ook verantwoordelik is vir haar mislukte verhouding met sy beste vriend. Adam het van die begin af geen geheim gemaak van sy afkeer in hul verhouding nie en nou is hulle vir die volgende 21 maande op een bouperseel saamgegooi en beide is daarop uit om die ander die loef af te steek.

Publication

2011

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites