Geur van vergifnis

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Geur van vergifnis

A
Alta Cloete

Mariaan is ’n mooi vrou wat nie liefde ken of vertrou nie. Sy het haar Groen Vingers-tuindienste, haar dieselbakkie, en darem die katte. Die enigste siel wat sy moet versorg, is Marius, ’n parapleeg ná sy ongeluk. Nie dat Marius dit waardeer nie. Nee, dié vername skrywer neem dit vanselfsprekend aan en is boonop gruwelik onbeskof. Tot sy op ’n dag haar voet neersit. Dis genoeg om Marius te laat nadink, en haar met ander oë te begin agternakyk. Want hy is ’n man, al kan hy nie meer sy bene gebruik nie. Iewers in die Karoo, in ’n gewyde kerkie, word Mariaan en Marius baie stil. En daardie nag is die sterre baie helder. Toe hulle terugkeer Kaapstad toe, het iets in albei se harte gebeur. Maar ’n man in ’n rolstoel kan nie op sy knieë gaan om die vraag te vra nie. Veral nie ’n man met ’n verlede nie. Dit neem tyd om te leer vergifnis en liefde is soos ’n suurlemoenblaartjie: Dit moet kneus voor jy met daardie wonderlike geur beloon word.

Publication

2011

Pages

218

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Geur van-reeks

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites