Geur van vervulling

Available formats:

Log in to add

Geur van vervulling

A
Alta Cloete

Is dit omdat sy ’n geraamte in die kas het? Of is dit vir haar moeilik omdat haar seuns te veel in die geselskap van Herman se wilde dogter is? En Herman – die ewige terapeut – het altyd ’n antwoord op enige vraag, enige aanval van Vivien. Nie haar soort man nie. Maar ná daardie dag toe sy op die verkeerde plek op die verkeerde tyd was, sien sy ’n ander kant van Herman. Tog, hoe kan ’n man met so ’n vlekkelose verlede haar ooit ag? Boonop ontdek sy Herman staan glad nie terug vir enige bloedwarm man nie, al is hy so ordentlik. Toe hulle vir haar vriendin Mariaan se troue Karoo toe moet gaan, is daardie Karoo-sterre so helder, jy kan hulle pluk. Dis tyd vir die waarheid om te seëvier. En Vivien ontdek dat vergifnis en vervulling baie na aan mekaar lê.

Publication

2011

Pages

222

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Geur van-reeks

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites